Afrikaans: Huldeblyk: Opgerig ter nagedagtenis aan hulle wat die hoogste offer van liefde vir land en volk gebring het in die konsentrasiekamp van Johannesburg gedurende die oorlog van 1899-1902. Die Sentrale Volksfeestekomitee van Johannesburg Onthul op 16 Des. 1941. So sê die Here: 'n Stem word gehoor in Rama, geklaag, bitter geween. Ragel ween oor haar kinders, sy weier om getroos te word oor haar kinders, omdat hulle daar nie is nie. Jeremia 31 vers 15. Die oorspronklike marmerblad is in Maart 1957 deur skending vernietig en vervang deur hierdie granietblad wat op 10 Okt. 1957 onthul is.
English: This plaque was erected to commemorate the 716 deaths in the British Concentration Camp at Turffontein and buried at Suideroord.
to share – to copy, distribute and transmit the work
to remix – to adapt the work
Under the following conditions:
attribution – You must give appropriate credit, provide a link to the license, and indicate if changes were made. You may do so in any reasonable manner, but not in any way that suggests the licensor endorses you or your use.
share alike – If you remix, transform, or build upon the material, you must distribute your contributions under the same or compatible license as the original.